WELKOM BY KLEIN KAROO CAMINO

Die Klein Karoo Camino is mense saam met wie jy ‘n reistog vir die siel kan onderneem.  Dalk wil jy op ‘n bewuswordingstog gaan om te reflekteer,  of dalk wil jy jouself bloot uitdaag en 'n paar berge gaan uitstap of trap of,  dalk wil jy sommer net lank stap.  Hoe dit ookal sy,  die Klein Karoo Camino kan dit verwesenlik.

Ons bied die volgende aan:

Kliek op die skakels hieronder om jou beter te vergewis:

STAPROETES
FIETSROETES
HELPENDE HAND
KORPORATIEF
Kom stap saam deur die beeldskone voetheuwels van die Swartberge terwyl jy ook jou binnelandskap verken.
Ons bied fietsroetes aan waar jy met jou bergfiets die skoonheid, uitdagings en lang afdraendes van die Klein Karoo kan geniet. 
Kom stap saam met Hannes Noëth en ondersteun sodoende Helpende Hand se projekte om kinders, bejaardes en persone met gestremdhede by te staan. 
Bring u personeel en gaste vir ‘n eksklusiewe geleentheid van vernuwing in die hartjie van ons leefwêreld. 
Staproetes
Fietsroetes
Helpende Hand
Korporatief
E_Pos