Click here for English.

WELKOM BY KLEIN KAROO CAMINO

Die Klein Karoo Camino is ’n reis saam met mense wat jou siel kan voed: 'n Ware Reistog vir die Siel.

Of jy  jouself wil uitdaag teen  opdraandes en afdraandes, of eenvoudig net vêr wil stap en die natuurskoon geniet — hier vind jy die ruimte daarvoor. Wat jou drome ookal is, die Klein Karoo Camino bied die geleentheid om dit waar te laat word.

Jou reis begin hier:

Kliek op die skakels hieronder om meer uit te vind:

STAPROETES
FIETSROETES
HELPENDE HAND
OP DIE SPOOR VAN DIE GROTES
Verken saam met ons die wêreld van asemrowende landskappe, historiese stories en onvergeetlike ervarings. Elke roete neem jou op ’n reis wat liggaam en gees verryk.
Ons bied fietsroetes aan waar jy met jou bergfiets die skoonheid, uitdagings en lang afdraendes van die Klein Karoo kan geniet. 
Kom stap saam met Hannes Noëth en ondersteun sodoende Helpende Hand se projekte om kinders, bejaardes en persone met gestremdhede by te staan. 
Stap saam met ons op die spoor van die grotes. Beleef die natuurskoon en stories wat uniek is aan elke bestemming op hierdie roetes. 
Staproetes
Fietsroetes
Helpende Hand
Op die spoor van die Grotes
Groep 2026_Mei