KLEIN KAROO CAMINO IN DIE NUUS
Die Klein Karoo Camino se hoeksteen is Storievertelling (in akademiese taal Storietoerisme). Dit behels nie slegs die stories van die Klein Karoo nie, maar ook die storie van elkeen wat sy of haar tyd met ons kom deel. Lees, kyk en luister saam na die stories van die Klein Karoo Camino, sy embleem en sy mense. Kom deel jou storie met ons in ons besondere leefwêreld.
Klein Karoo Camino is in die nuus! Kliek gerus op die skakels hierbo om saam met ons deur die media-landskap te reis.