KLEIN KAROO CAMINO IN DIE NUUS

Die Klein Karoo Camino se hoeksteen is Storievertelling (in akademiese taal Storietoerisme). Dit behels nie slegs die stories van die Klein Karoo nie, maar ook die storie van elkeen wat sy of haar tyd kom deel. Die inskakel van Marika du Toit-van Heerden by die Klein Karoo Camino met Jou Storie, Jou Pad en Trap Jou Storie voltooi die sirkel van storievertelling. Lees, kyk en luister saam na die stories van die Klein Karoo Camino, sy embleem en sy mense. Kom deel jou storie met ons in ons besondere leefwêreld.

                                      FOTOS

                              VIDEO'S

                                 PUBLIKASIES

                          RADIO

Klein Karoo Camino is in die nuus! Kliek gerus op die skakels hierbo om saam met ons deur die media-landskap te reis.