Navrae: Stap saam met Hannes Noëth.
Klein Karoo Camino bied hierdie projek aan ten bate van Solidariteit Helpende Hand. U deelname of borgskap sal beslis 'n groot verkil maak in kinders, bejaardes en persone met gestremdhede se lewens.
Lewer jou bydrae -kom stap saam.
Voltooi asb. hierdie vorm vir besprekings en navrae.