KLEIN KAROO CAMINO SE STORIE IN DIE MEDIA

Die Klein Karoo Camino se fokus op storievertelling, die Roete van die Sandsteenkerke en verbintenis met Helpende Hand, lok die belangstelling van die media. Ons is al hierdie instansies wat ons boodskap beide plaaslik en ook nasionaal uitdra, groot dank verskuldig.

Oudtshoorn Courant - Besoek - Hannes Noëth
Oudtshoorn Courant - Boeke en Blokkies vir Kleuters.
Die Hoorn - Sandsteenkerke
Die Hoorn - Boeke en Blokkies


South-Africa Info - Camino in the Klein Karoo

Hoop deur die eeue - E-Boek

Laai gerus die gratis e-boekie af.
E-Boek Boodskap van Hoop
MAROELA MEDIA_01
Artikels op Maroela Media
Kosblikkieprojek
Camino van die Sandsteenkerke
Hannes Noëth stap die KLein Karoo Camino
Eikestad
Netwerk 24 - Eikestad Nuus en Worcester Standard.
Verken die Karoo se geheime te voet.