KORPORATIEWE AANBIEDINGE
Feature Photo_Corporate_01
Met sy unieke landskap, gematigde meditereense klimaat en uitstekende geriewe, bied die Klein Karoo alles wat nodig is vir ‘n unieke korporatiewe geleentheid. Ons is maklik bereikbaar met paaie wat direk na Oudtshoorn lei en per lug is die nabygeleë lughawe by George. 

Ons akkommodeer van klein tot groot groepe en programme word pasgemaak volgens behoefte. Die pragtige omgewing aan die voetheuwels van die Swartberge bied uitstekende stap- en fietsroetes. Die moeilikheidsgraad wissel van gemaklik tot uitdagend. Gemaklike verblyf en ouwêreldse gasvryheid dra by tot ‘n onvergeetlike ervaring.
HANGING_PIANO
STERREKYK
GIN
Gaste word trakteer met ‘n verskeidenheid van aktiwiteite wat sterrekyk, wynproe en pieknieks, om maar ‘n paar te noem,  mag insluit. U behoefte is bepalend.
KORPORATIEWE NAVRAE